Internships

Journalism Internship Opportunity At Media24

Job Title Graduate in Media: Journalist intern
Department Editorial
Netwerk24
Division 24.com
24.com
Business Unit News24
Sake-eenheid
Organisation Media24
Media24
Job Type Classification Intern
Intern
Location – Town / City Cape Town, Johannesburg
Location – Province Gauteng, Western Cape
Wes-Kaap, Gauteng
Location – Country South Africa
Suid-Afrika
Job Description Do you have a tertiary qualification in journalism? Do you have a burning desire to work in the media industry and would you like to kick off your career in one of the largest media players in Africa? Then Media24 is the place for you! We are looking for dynamic and energetic graduates with strong journalistic skills to join our Graduates in Media Programme on a one-year internship contract. The positions will be based in our Digital Publishing, News and Lifestyle (magazines) divisions in Cape Town and Johannesburg. You should demonstrate curiosity, have a keen news sense and drive your own learning and career.
Het jy ’n tersiêre kwalifikasie in joernalistiek? Het jy ’n brandende begeerte om in die mediabedryf te werk en wil jy jou loopbaan een van die grootste mediaspelers in Afrika begin? Dan is Media24 net die regte plek vir jou! Ons is op soek na dinamiese en energieke gegradueerdes met sterk joernalistieke vaardighede om by ons Gegradueerdes in Media-program aan te sluit met ’n internskap-kontrak van een jaar. Die poste sal in ons Nuus-, Leefstyl- (Tydskrifte) of Digitale afdelings in Kaapstad en Johannesburg gesetel wees. Jy moet weetgierig wees, ’n sterk aanvoeling vir nuus hê en jou eie leerproses en loopbaan kan bestuur.
Minimum Requirements A tertiary qualification in journalism, and proven ability to produce relevant, compelling and factually correct news and/or feature content for a particular brand to deadline. The candidate must have knowledge of the South African Press Code.
’n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, en ’n bewese vermoë om binne die spertyd relevante, oortuigende en feitelik korrekte nuus- en/of artikelinhoud vir ’n bepaalde handelsmerk te lewer. Die kandidaat moet oor kennis van die Suid-Afrikaanse Perskode asook ’n bestuurslisensie beskik.
Skills & Competencies You should have a strong news sense and multi-tasking abilities, be able to work fast and adapt your work to either digital or print requirements. You must have either strong English or Afrikaans language abilities, both written and verbal. You should have a strong general knowledge and advanced digital literacy, including a good understanding of social media. You must be able to produce content to deadline that is reliable, accurate and adheres to the quality and style standards of a publishing platform. You need to be able to survive and thrive in the rough and tumble of the organisation, adapt to different situations and solve problems. You need to be resilient and able to withstand criticism in a pressured workplace.
Jy moet ’n sterk aanvoeling vir nuus hê, vinnig kan werk en jou werk by hetsy aanlyn- of drukmediavereistes kan aanpas. Jy moet oor sterk skriftelike sowel as mondelinge taalvermoëns beskik, hetsy in Afrikaans of Engels. Jy moet ’n breë algemene kennis hê en oor gevorderde digitale geletterdheid beskik. Jy moet binne die spertyd inhoud kan lewer wat betroubaar en akkuraat is, en aan die kwaliteit- en stylstandaarde van ’n publikasie voldoen. Verder moet jy die dinamiese en veranderende aard van die besigheid kan hanteer en in so ’n omgewing floreer, by verskillende situasies kan aanpas en probleme kan oplos. Jy moet taai wees en kritiek in ’n druk werkplek kan hanteer.
Duties & Responsibilities These positions will provide graduates with an entrance into the workplace in the rapidly changing world of Media24, with posts in either our digital publishing businesses (such as News24 or Netwerk24); lifestyle division (on our many magazines); or news division (on our English and Afrikaans newspapers). You are required to develop good contacts, generate story ideas appropriate to a target market and do research and interviews.
Hierdie pos sal gegradueerdes toegang tot die werkplek gee in die snelveranderende omgewing van Media24, met poste in die Nuus-, Tydskrifte- of Digitaal-afdeling. Jy moet goeie kontakte opbou, storie-idees ontwikkel wat by ’n teikenmark pas, en navorsing en onderhoude doen.
About Us Media24 is Africa’s leading media publishing company. The operating business segments span publishing, printing and distribution of magazines, newspapers, books and related products as well as digital content and ecommerce ventures. This well-balanced portfolio of investments in the media and publishing industries and an ongoing strategy of continuous renewal and adaptations have proven to be a winning formula that has turned Media24 into a leading business entity in the field.
Media24 is Afrika se voorste mediamaatskappy. Die bedryfsegmente dek uitgewery, drukwerk en die verspreiding van tydskrifte, koerante, boeke en verwante produkte, asook digitale inhoud- en e-handelsondernemings. Hierdie goed gebalanseerde portefeulje beleggings in die media- en uitgewersbedrywe en ’n deurlopende strategie om deurentyd te vernuwe en aan te pas het geblyk ’n wenformule te wees wat Media24 in ’n voorste maatskappy in die sakewêreld omskep het.

Related Articles

Back to top button

Adblock Detected

Please turn off your ad blocker first to read this article