Internships
Media/Marketing Internship Opportunity At Media24

Job Title | Media en Bemarkings Internskap |
Media en Bemarkings Internskap | |
Department | Marketing & Events |
Bemarking | |
Division | Corporate Services |
Korporatiewe Dienste | |
Business Unit | Corporate Communication |
Korporatiewe Kommunikasie | |
Organisation | Media24 |
Media24 | |
Job Type Classification | Intern |
Intern | |
Location – Town / City | Cape Town |
Kaapstad | |
Location – Province | Western Cape |
Wes-Kaap | |
Location – Country | South Africa |
Suid-Afrika | |
Job Description | Suidoosterfees soek ‘n dinamiese en entoesiastiese persoon met passie om openbare betrekkinge vir die 2017 bestuur. As die intern, sal jy direk aan die uitvoerende hoof rapporteer. Dit is ‘n internskap in Kaapstad gesetel. |
Suidoosterfees soek ‘n dinamiese en entoesiastiese persoon met passie om openbare betrekkinge vir die 2017 bestuur. As die intern, sal jy direk aan die uitvoerende hoof rapporteer. Dit is ‘n internskap in Kaapstad gesetel. | |
Minimum Requirements | Kwalifikasie vir internskap : enige kunste en/of komplimenterende lettere / administrasie / bemarkings of verwante kwalifikasie OF gedeelte hiervan wat ‘n internskap as deel van die voltooiing van dié kwalifikasie verwag. |
Kwalifikasie vir internskap : enige kunste en/of komplimenterende lettere / administrasie / bemarkings of verwante kwalifikasie OF gedeelte hiervan wat ‘n internskap as deel van die voltooiing van dié kwalifikasie verwag. | |
Skills & Competencies | • ‘n Toepaslike kwalifikasie • Kundigheid om deur ‘n groot verskeidenheid kanale mediabewustheid te skep • Begrip van alle mediaplatforms, insluitend sosiale media • Passie om in ‘n snelbewegende, opwindende omgewing te werk • Selfgedrewe presteerder wat op resultate ingestel is • Uitstekende kommunikasievaardighede • Sterk skriftelike kommunikasievaardighede inbeide Afrikaans en Engels • Sterk interpersoonlike vaardighede • Vermoë om onder druk te werk • Kreatiwiteit |
• ‘n Toepaslike kwalifikasie • Kundigheid om deur ‘n groot verskeidenheid kanale mediabewustheid te skep • Begrip van alle mediaplatforms, insluitend sosiale media • Passie om in ‘n snelbewegende, opwindende omgewing te werk • Selfgedrewe presteerder wat op resultate ingestel is • Uitstekende kommunikasievaardighede • Sterk skriftelike kommunikasievaardighede inbeide Afrikaans en Engels • Sterk interpersoonlike vaardighede • Vermoë om onder druk te werk • Kreatiwiteit |
|
Duties & Responsibilities | • Skryf, aanpas en nasien van persvrystellings in Afr en Eng vir mediagereedheid • Skryf kopie vir webwerf – hoofsaaklik in Afrikaans • Hou feeswebwerf en sosiale media-platforms in stand • Verantwoordelik vir uitreiking via nasionale en plaaslike media te versterk • Betrek mediavennote rondom redaksionele inisiatiewe van Suidoosterfees • Bou verhoudinge met kunstemedia • Skakel met kunstenaars om publisiteitveldtogte direk op die regte teikengroepe te fokus |
• Skryf, aanpas en nasien van persvrystellings in Afr en Eng vir mediagereedheid • Skryf kopie vir webwerf – hoofsaaklik in Afrikaans • Hou feeswebwerf en sosiale media-platforms in stand • Verantwoordelik vir uitreiking via nasionale en plaaslike media te versterk • Betrek mediavennote rondom redaksionele inisiatiewe van Suidoosterfees • Bou verhoudinge met kunstemedia • Skakel met kunstenaars om publisiteitveldtogte direk op die regte teikengroepe te fokus |
|
About Us | Die Suidoosterfees is gesetel in die hart van Kaapstad is een van die 6 groot Afrikaanse kunstefeeste in Suid-Afrika en fokus op die inklusiwiteit van die groter Kaapse sowel as Suid-Afrikaanse kunste landskap. |
Die Suidoosterfees is gesetel in die hart van Kaapstad is een van die 6 groot Afrikaanse kunstefeeste in Suid-Afrika en fokus op die inklusiwiteit van die groter Kaapse sowel as Suid-Afrikaanse kunste landskap. |